God Girl

Ek wou dit sommer met jul deel vandag.

Ek het vanoggend so 'n mooi beeld in 'n boek raakgelees: Die outeur skryf dat wanneer 'n mens in die bosveld langs 'n groot knetterende kampvuur sit, hoor 'n mens feitlik geen dieregeluide in die bos nie. Jy is regtig nie eens bewus van enige gevaar van leeus of olifante of wat ook al nie.

 

Maar as daardie vuurtjie begin doodgaan, begin die gevaar al hoe groter raak, en raak 'n mens ook al hoe meer bewus van die dieregeluide. Net iemand wat regtig al gesit het langs 'n kampvuur in die bos wanneer dit besig is om dood te gaan, sal hierdie beeld presies verstaan. Die vuurtjie word al hoe kleiner, en dit word al hoe kouer, en die nag word al hoe swarter, en jy w 

onder al hoe meer oor die gevare wat in die bos skuil.

Toe skryf die persoon dat dit presies ook so   ons brand, hoe minder vrees onsgevare van buite. Maar hoe flouer God se Gees in ons lewe brand, hoe groter word die gevaar van buite.Dit is so 'n mooi beeld. Ek wou dit sommer met julle deel vandag.

gaan met ons geestelike lewe:

Hoe sterker die vuur van die Heilige Gees in ons brand, hoe minder vrees onsgevare van buite. Maar hoe flouer God se Gees in ons lewe brand, hoe groter word die gevaar van buite.Dit is so 'n mooi beeld. Ek wou dit sommer met julle deel vandag.

Views: 42

Comment

You need to be a member of God Girl to add comments!

Join God Girl

Comment by Bethany R on February 28, 2012 at 6:42pm

I feel so stupid asking this, but, well, I have no idea what this says.  Could someone help me?

Comment by Adelia on July 21, 2011 at 12:57pm

Wow!!! Dit is i mooi beeld. Ek love dit!!! Thanx dat j dit gedeel het. In watse boek het jy dit gelees?

 

No Marketing Zone

With the exception of Hungry Planet approved books and speakers, the is an ad and marketing-free network. Users that violate this will be suspended.

Latest Activity

itumelenglinda liked Immelde Botha's blog post The key to the real deal life with God
Apr 15
Jade updated their profile
Jan 19
lauryncoby liked Jade's blog post Girls Small Group & Bible Study
Oct 3, 2018
Erin Kay Reeds and Jade are now friends
Aug 14, 2018
Erin Kay Reeds posted a photo

VBS

lol i am the center of attention in the back with my hands in the air lolol
Aug 14, 2018
Britney Linick posted a photo
Aug 14, 2018
Immelde Botha posted photos
Aug 14, 2018
Creative Haven posted photos
Aug 14, 2018
Jade posted blog posts
Aug 14, 2018
Destiny_Trujillo posted a blog post

When you don't feel good enough to be loved!

I'm feeling a little down lately... I am having visions of my past visitations with my birth…See More
Aug 14, 2018
Erin Kay Reeds posted a blog post

Jeremiah 29:11

So like i said in my bio, I have this medical condition where I am passing out a lot and no doctors…See More
Aug 14, 2018
Casey Blair Alsobrook posted a blog post
Aug 14, 2018

© 2019   Created by Hungry Planet.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service